Nuutste skrywes

Woordversamelaar

versamel (ww.) het versamel 1. bymekaarbring; bymekaarmaak; vergaar 2. bymekaarkom, vergaderversamelaar (s.nw.) versameling (s.nw.)Definisie: Om bymekaar te maak van ’n verskeidenheid plekke oor ’n periode van tyd.akkumuleer, ophoop, skatte versamel Sy het ’n sak oor haar skouer gedra. Soos ’n Kersvader in Julie – nie jolig en rooi en propvol geskenke nie, maar vaal en…

Keep reading

O gaats! Dis dan 2022!

Kan julle die Groot Vrees vir Y2K onthou? Die Millennium Gogga agter die rekenaarkode om kalenderdata te formateer en bêre het op loer gelê en gewag om Die Lewe soos Ons Dit Geken Het onherroeplik te verander. Wiki probeer dit verduidelik en ek het die volgende afgelei: die manier waarop kode programmeer is, het gemaak…

Keep reading

The blood price of knowing

VryeWeekblad published this article in Afrikaans on 23 April 2021https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2021-04-23-die-bloedprys-van-weet/ I have never felt the weight of my legacy or had a feeling that I have to leave behind something that makes a mark on the world. I know well that I am one of over eight billion people on earth and that not all…

Keep reading

On a tropical island in a time of seclusion

VryeWeekblad published this article in Afrikaans on 1 September 2020 https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2021-08-31-op-n-tropiese-eiland-in-n-tyd-van-afsondering/ In the Gulf of Bengal, east of India, lies a string of about 300 islands called the Andaman and Nicobar Islands. These include the North Andaman, Middle Andaman and Lesser Andaman, Baratang and Greater and Lesser Nicobar Islands. There is also Viper Island, Interview…

Keep reading

Die hiërargie van harde werk

My lewensmaat ry obsessief-kompulsief fiets. Staan in die donkerste van die nag op om teen kwart voor vier op die pad te kan wees wanneer dit nog stil en die verkeer min is. Bykans nie ’n dag gaan verby nie dat hy by die huis kom en sê: “Terwyl ek fietsgery het, het ek gedink…

Keep reading

Die blou perd

Martha is baie hartseer om die blou perd te sien wegvlieg. Sy het geweet die dag sal kom, maar gehoop dis eers môre, altyd liewer eers môre. Sy het hom as ‘n klein vulletjie langs die vreemde nes en bloupers eierdoppe gekry, daar aan die onderpunt van die waterval. Sy swart tong het hongerig aan…

Keep reading

Op ’n tropiese eiland in ’n tyd van afsondering

In die Golf van Bengale, oos van Indië, lê ’n stringetjie van omtrent 300 eilande wat die Andaman- en Nicobar-eilande genoem word. Daar is onder meer die Noord-Andaman-, die Middel-Andaman- en Klein-Andaman-, die Baratang- en die Groot- en Klein-Nicobar-eilande. Daar is ook Viper-eiland, Interview-eiland en Guitar-eiland. Dis egter die eilandjie wat so effe wes van…

Keep reading

Om verwoesting uit jou hande te laat blom

Dis moeilik om te verstaan. Om deur die vlamme en die brandende geboue en smeulende vragmotors te kyk, om verby die rook en skade deur die stukkend geslaande glas te sien, verby die wellus en wraak en die walglike vergryp, deur die desperaatheid en moedeloosheid en wetteloosheid tot in die harte agter die grypende hande.…

Keep reading

When destruction blossoms from your fingers

VryeWeekblad published this article in Afrikaans on 30 July 2021: https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2021-07-29-om-verwoesting-uit-jou-hande-te-laat-blom/ It’s hard to understand. To look through the flames and the burning buildings and smouldering trucks, to see past the smoke and damage through the broken glass, past the lust and revenge and the disgusting delinquency, through the desperation and despondency and lawlessness to…

Keep reading

Die bloedprys van weet

Ek het nog nooit swaar gedra aan nalatenskap en ’n gevoel dat ek iets moet agterlaat wat ’n merk op die wêreld maak nie. Ek is baie bewus daarvan dat ek een van meer as agt biljoen mense op aarde is en dat nie almal van ons merkwaardige lewens hoef te lei nie. Die meeste…

Keep reading

Leave a comment